It's Supper Time!

Edit | Delete | Add Recipe | Recipe List

Whipped Feta

Ingredients

250g/ Halwe boksie feta (Danish-styl)
3 opgehoopte eetlepels full-fat of double-fat plain yoghurt
Gemaalde swart peper
Gerasperde skil van 1 klein suurlemoen
Breek/krummel die feta direk in 'n voedselverwerker of nutribullet met yoghurt, voeg res van die bestanddele by. Meng tot glad. Voeg nog yoghurt by indien die mengsel te styf is. (Dit moet ook nie te loperig wees nie)

*Moenie te lank voor die tyd maak nie - 2 tot 3 ure vooraf is reg. Anders raak dit loperig.
*Moenie enige ekstra sout byvoeg nie, feta is reeds sout

Edit | Delete | Add Recipe | Recipe List