It's Supper Time!

Edit | Delete | Add Recipe | Recipe List

Geroosterde tamaties

Ingredients

Baba tamaties (heel of in helfde deurgesny)
Gelyke hoeveelhede olyfolie en balsamiese asyn
Vars kruie - soos tiemie, oreganum, roosmaryn (ek gebruik meeste van die tyd slegs tiemie)
Vars fyngekapte knoffel
Growwe sout en peper

Rooster in 160 grade oond vir so 45min.
*werk ook lekker saam met spek en eiers


(Ek het 1 en 1/2 groot houer tamaties gebruik gisteraand, en seker op so 4 eetlepels olyfolie en balsamiese asyn gewerk)

Edit | Delete | Add Recipe | Recipe List