It's Supper Time!

Edit | Delete | Add Recipe | Recipe List

Blomkoolsop

Ingredients

* 1 blomkoolkop
* 1 medium ui
* 2 knoffelhuisies
* 1 liter hoender aftreksel (stock)
* 2 groot eetlepels botter
* bietjie sout
* bietjie paprika
* suurlemoensap
* olyfolie
* grasui vir garnering
* Breek die blomkool in kleiner stukkies en drizzle bietjie olyfolie daaroor. Karameliseer dit in die oond.
* Kap die ui in stukke, en braai dit saam met die knoffel in 'n bietjie olyfolie.
* In 'n sop-pot: voeg die hoender-aftreksel en blomkool by die uie
* voeg bietjie sout, paprika, en die botter toe
* kook teen lae hitte vir ~20min
* voel suurlemoensap by
* purée alles met 'n hand blender
* garneer met gekapte grasuie, en bedien met warm brood

Edit | Delete | Add Recipe | Recipe List